Produk- En Veiligheidsinligting; Vir Jou Veiligheid - Nokia 8110 4G Manual

Hide thumbs Also See for 8110 4G:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

Nokia 8110 4G Gebruikergids

13 Produk- en veiligheidsinligting

VIR JOU VEILIGHEID

Lees hierdie eenvoudige riglyne. As jy dit nie volg nie, kan dit gevaarlik wees of plaaslike wette
en regulasies oortree. Lees die volledige gebruikersgids vir meer inligting.
SKAKEL AF BY INGEPERKTE AREAS
Skakel die toestel af wanneer jy nie die foon mag gebruik nie of wanneer dit steuring of gevaar
kan veroorsaak, byvoorbeeld in vliegtuie, hospitale of naby mediese toerusting, brandstof,
chemikalieë of plekke waar plofstof gebruik word. Gehoorsaam alle instruksies by ingeperkte
gebiede.
PADVEILIGHEID KOM EERSTE
Gehoorsaam alle plaaslike wette. Jou hande moet altyd beskikbaar wees om die voertuig te
beheer wanneer jy bestuur. Padveiligheid is die belangrikste ding om in ag te neem terwyl jy
bestuur.
STEURING
© 2020 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
28

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents